Sinodehuis

Noordelike Sinode

Leierskap, Personeel, Gemeentes, Ringe en Gemeentes

LEIERSKAP

Die moderatuur is die leierskap van die Noordelike Sinode, en word elke 4 jaar verkies tydens die sinode sittings. Dit bestaan uit ‘n Voorsitter (Moderator), ‘n Assessor, Aktuarius (verantwoordelik vir regsaspekte) en twee addisionele lede uit die predikant geledere asook twee Noordelike Sinode personeellede naamlik die Direkteur en Saakgelastigde.

Image

Moderator

Ds Lizl-Louise Schoeman

📧 [email protected]

☎ 082 653 5734

Image

Assessor

Dr Fanie Cronjé

📧 [email protected]

☎ 083 415 1452

Image

Aktuarius

Ds Hannes Bezuidenhout

📧 [email protected]

☎ 083 382 1275

ADDISIONELE LEDE

Image

Addisionele Lid

Dr Bernice Serfontein

📧 [email protected]

☎ 083 417 5133

Image

Addisionele Lid

Ds Fritz Snyman

📧[email protected]

☎ 082 3325781

PERSONEEL

Die personeel van die Noordelike Sinode bestaan uit die Direkteur, die Saakgeslastigde wat na operasionele sake omsien, die Finansiële beampte en Kommunumikasiebeampte.

Image

Direkteur

Ds Paul Grobler


📧 [email protected]

☎ 082 653 5734

Image

Saakgelastigde

Ds Rehan Rheeder


📧 [email protected]

☎ 083 288 7756

Image

Finansiële beampte

Mev Sandra Grobler

📧[email protected]

☎ 079 527 2684

Image

Kommunikasiebeampte:

Mev Elmarie Jooste

📧[email protected]

☎ 082 496 6317

SINODALE DIENSRAAD

Die Sinodale Diensraad (SDR) word saamgestel uit die lede van die moderatuur plus een predikant en een kerkraadslid van elke ring Die SDR ontmoet 4 keer per jaar en is verantwoordelik vir die uitvoering van die Noordelike Sinode se strategie in lyn met die Sinodesitting wat plaasvind een keer in vier jaar waar al die leraars, die Moderatuur en die Personeel ontmoet om rigtinggewende besluite te neem.

Image

Direkteur

Ds Paul Grobler


📧 [email protected]

☎ 082 653 5734

Image

Saakgelastigde

Ds Rehan Rheeder


📧 [email protected]

☎ 083 288 7756

  • 072 827 6360

Ng Kerk Noordelike Sinode, Middlestraat 153, Nieuw Muckleneuk, Waterkloof, South Africa 00181