Kontak Ons
Die personeel van die Noordelike Sinode bestaan uit die Direkteur, die Saakgeslastigde wat na operasionele sake omsien, die Finansiële beampte en Kommunumikasiebeampte.




Kantoorure:
Ma-Vr: 08:00-16:00.
Kontak gerus die personeel, gedurende kantoorure of maak gebruik van die algemene navraagvorm wat sal verseker dat jou navraag effektief deur die regte persoon hanteer sal word.
