Lees Verskil, ons nuusbrief hier.
Kerkkalender 2026
Die nuutste weergawe van die Algemene Sinode se kerkkalender is hier beskikbaar.
Die Noordelike Sinode het verhuis. Die nuwe adres is NG Kerk Noordelike Sinode, 330 Alpine Weg, Lynnwood, 0081. Vir detail aanwysings, volg die skakel
Is jou inligting op datum?
As jy nie ingelig is oor Die Noordelike Sinode nie, is dit omdat jou kontak inligting waarskynlik nie opgedateer is nie. Om te verseker dat jy wel alle kommunikasie en belangrike aankondigings ontvang, volg eenvoudig HIERDIE skakel, en verseker dat jou inligting akkuraat is.
Kerkorde en addisionele bepalings (2025)
Die bepalings in hierdie Kerkorde is aanvullend tot die artikels van die Kerkorde van die Algemene Sinode (2023) gemaak en het dit ten doel om rigtinggewend te wees en in die proses mekaar vas te hou as getuienis hoe ons as Kerk optree - hoe ons die beeld van die Here sigbaar maak ook in ons kerkregering.
Volg HIERDIE skakel om dit te lees