Lees Verskil, ons nuusbrief hier.
Kerkkalender 2026
Die nuutste weergawe van die Algemene Sinode se kerkkalender is hier beskikbaar.
Die Noordelike Sinode het verhuis. Die nuwe adres is 260 Melk St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181. Vir detail aanwysings, volg die skakel
Is jou inligting op datum?
As jy nie ingelig is oor Die Noordelike Sinode nie, is dit omdat jou kontak inligting waarskynlik nie opgedateer is nie. Om te verseker dat jy wel alle kommunikasie en belangrike aankondigings ontvang, volg eenvoudig HIERDIE skakel, en verseker dat jou inligting akkuraat is.
072 827 6360
Ng Kerk Noordelike Sinode, Middlestraat 153, Nieuw Muckleneuk, Waterkloof, South Africa 00181