Mediese Informasie

Noordelike Sinode

Vind inligting oor mediese fondse

Vinnige Skakels

MEDIES

Kontakpersoon: Veronica Stuurman 082 869 5641 of 012 472 6456.

Stuur ook ‘n e-pos na [email protected]

Noordelike Sinode het saam met die 3 ander Transvaal Sinodes ‘n ooreenkoms met BestMed.

Predikante is verplig om aan Bestmed te behoort volgens die Sinode se ooreenkoms met BestMed. Die enigste uitsondering is predikante wat by hulle eggenotes se mediese fondse inskakel.

Nuwe lede moet vir Elrene Marais by 051 403 6522 of [email protected] kontak.

Rig navrae direk aan die Pensioenfondsbestuurder

Vinnige Skakels

  • 072 222 6360

  • Steve Bikostraat 125B, Sunnyside, Pretoria, Suid Afrika