Personeelsake Vinnige Skakels

Noordelike Sinode

Verkry meer informasie oor ander personeelsake

Vinnige Skakels

VERGOEDINGSRIGLYNE

Pensioenfondsbestuurder: Ds Rehan Rheeder

Gemeentes van die Noordelike Sinode behoort aan die Predikante en Amptenare Pensioenfonds van Transvaal. Lidmaatskap vir alle personeel is verpligtend.

Die Pensioenfonds is deel van die Sanlam Sambreelfonds.

Bekom meer inligting deur die volgende skakel te volg:

Detail oor die pensioenfonds kan verkry word deur die vinnige skakels op die bladsy te volg.

Rig navrae direk aan die Pensioenfondsbestuurder

BEGRAFNISPOLIS

Pensioenfondsbestuurder: Ds Rehan Rheeder

Elke werknemer moet geregistreer wees vir inkomstebelasting, maar nie alle werknemers hoef ‘n opgawe in te dien nie. Kliek hieronder om te sien wie opgawes moet indien.

Die berekening van inkomstebelasting is skaal-gedrewe en hang af van die jaarlikse inkomste van die werknemer. Belastingskale en drempels kan hieronder verkry word.

Die bedrag wat maandeliks van die werknemer se salaris afgetrek word moet ook maandeliks aan die SAID oorbetaal word. ‘n EMP201 opgawe moet voltooi word en die betaling aan die SAID moet dieselfde wees as die totaal op die opgawe. Die opgawe word maandeliks op die eFiling stelsel ingevoer by

Rig navrae direk aan die Pensioenfondsbestuurder

VERGOEDINGS-KOMMISARIS

Kontakpersoon: Veronica Stuurman 082 869 5641 of 012 472 6456.

Stuur ook ‘n e-pos na [email protected]

Noordelike Sinode het saam met die 3 ander Transvaal Sinodes ‘n ooreenkoms met BestMed.

Predikante is verplig om aan Bestmed te behoort volgens die Sinode se ooreenkoms met BestMed. Die enigste uitsondering is predikante wat by hulle eggenotes se mediese fondse inskakel.

Nuwe lede moet vir Elrene Marais by 051 403 6522 of [email protected] kontak.

Rig navrae direk aan die Pensioenfondsbestuurder

WERKLOOSHEID-VERSEKERING

VERLOF

  • 072 222 6360

  • Steve Bikostraat 125B, Sunnyside, Pretoria, Suid Afrika