Inkomstebelasting Informasie
Elke werknemer moet geregistreer wees vir inkomstebelasting, maar nie alle werknemers hoef ‘n opgawe in te dien nie. Kliek hieronder om te sien wie opgawes moet indien.
Die berekening van inkomstebelasting is skaal-gedrewe en hang af van die jaarlikse inkomste van die werknemer. Belastingskale en drempels kan hieronder verkry word.
Die bedrag wat maandeliks van die werknemer se salaris afgetrek word moet ook maandeliks aan die SAID oorbetaal word. ‘n EMP201 opgawe moet voltooi word en die betaling aan die SAID moet dieselfde wees as die totaal op die opgawe. Die opgawe word maandeliks op die eFiling stelsel ingevoer by