
Droomdraer - Aanbiedings
Die voorleggings, aanbiedings en notas wat deur die onderskeie sprekers beskikbaar gestel is, na die sinodesitting, is hier beskikbaar. Ons onderneem om dit deurlopend op te dateer en die skakel tot en met die laaste 2026-uitgawe van die Verskil in te sluit. Daarna sal dit op die sinode se webwerf beskikbaar wees.
Sondag, 18 Oktober
Maandag, 19 Oktober
Ons onthou. Professor Johan van der Merwe
Groeteboodskap. Dr Nioma Venter
Dinsdag, 20 Oktober
Oggendwyding. Dr Yolande Steenkamp.
Taakspan Toekoms
Wegbreeksessies
KI-sessie (Dr Pieter Visser)
Woensdag, 21 Oktober
Sessie deur Dr Yolanda Steenkamp
Ekologie Taakspan
Eko-kalender (Willie van Heerden)
Ons groen Pinkster (Tjaart Meyer)
Evangelisasie Taakspan
Aanbieding (Dr Frikkie Coetzee)
Evangelisasie - Deel die goeie nuus.
Evangelisasie - Algemene Sinode verslag 2023
Inligting oor Dissipels maak Dissipels kursus en inskrywing
Diakonaat Taakspan
Diakonaat (Wynand van Niekerk)
CMR-Noord (Dr Ronel Aylward)
Donderdag, 22 Oktober
Waarmee gaan ons terug? Dr Lourens Bosman
