VKO Verslag (2025)

Taakspan: Vroeë Kinderontwikkeling

November 05, 20251 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

Taakspan: Vroeë Kinderontwikkeling

Die lede van die taakspan en hul kontakbesonderhede is hier beskikbaar.

Kontakbesonderhede van VKO taakspanlede

VKO handleiding

Lees die VKO handleiding in Afrikaans hier. Lees die handleiding in Engels hier.

Die belangrikheid van 'n kind se eerste 1000 dae

Lees die dokument van die taakspan oor Vroeë Kinderontwikkeling waarin die belangrikheid van die eerste duisend dae vir 'n kind verduidelik word, hier.

Die belangrikheid van die eerste 1000 dae

Kyk na die videos oor dieselfde onderwerp hier.

Afrikaans.

Video 1.

Video 2.

Video 3.

Engels.

Video 1.

Video 2.

Video 3.

Die belangrikheid van speel

Verskeie navorsingstudies is gedoen om die belangrikheid van speel in 'n kind se ontwikkeling te bepaal. Lees meer oor hierdie studies hier.

Masidlale navorsingsprojek brief

Masidlale brief (practitioner)
Spel vir emosionele ondersteuning van jong kinders
Play for emotional support of young children

Die kardinale rol van speel in ’n kind se ontwikkeling, word ook uitgebeeld in ’n reeks van video opnames. Kyk gerus na die videos hier.

Speel video 1

Speel video 2

Speel video 3

Speel video 4

Watter rol kan 'n gemeente speel in VKO?

Adopt a preschool Afrikaans

Adopt a preschool English

Kommentaar?

Sou u enige kommentaar of vrae het rakende die Taakspan: Vroeë Kinderontwikkeling se werksaamhede, verslae of enige iets anders, is u welkom om u navraag aan [email protected] te stuur. Ten einde die kommunikasie so spoedig as moontlik te kan kanaliseer, maak asseblief seker dat die volgende inligting in u epos gemeld is:

Naam en van

Gemeente

Rol

Eposadres

Telefoonnommer

Navraag of inligting wat u verlang

SINODESITTING 2026

Back to Blog