Taakspan Verslag

Taakspan Rentmeesterskap

March 09, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

Taakspan Rentmeesterskap

Inleiding

Op versoek van die Dagbestuur van die SDR is 'n taakspan saamgestel met die opdrag om "Gemeentes te begelei tot 'n beter verstaan van Rentmeesterskap".

Verslag

Lees die volledige verslag hier.

Kommentaar

Leraars, gemeentelede of ander belangstellendes wat vrae of kommentaar het oor die werksaamhede van die Taakgroep: Rentmeesterskap, is welkom om hul navrae aan [email protected] te deel. Ten einde die kommunikasieproses te vergemaklik, maar asseblief seker dat u die volgende inligting in u epos insluit.

Naam en Van

Gemeente

Rol

Eposadres

Telefoonnommer

Kommentaar of vraag

SINODESITTING 2026

Back to Blog