
Taakspan Mentoraat
Taakspan: Mentoraat
Inleiding
Gedurende die vorige SDR-termyn (2016-2022) het ‘n taakspan wat die opdrag gehad het om mentoraat te organiseer, gerapporteer dat mentoraat belangrik is, maar dat dit nie georganiseer behoort te word nie. Dit is ‘n spontane proses waar mense self bewus word van persone by wie hulle aanklank vind en dan sodanige persoon nader om vir haar/hom as mentor op te tree. Die SDR van hierdie termyn het geoordeel dat dit goed sou wees om dit weer te toets en daarom die opdrag soos volg geformuleer: Om ondersoek in te stel na die behoefte aan ‘n taakspan vir mentoraat.
Verslag
Lees gerus die volledige verslag hier.
Kommentaar
Leraars, gemeentelede of ander belangstellendes wat vrae of kommentaar het oor die werksaamhede van die Taakgroep: Mentoraat, is welkom om hul navrae aan [email protected] te deel. Ten einde die kommunikasieproses te vergemaklik, maar asseblief seker dat u die volgende inligting in u epos insluit.
Naam en Van
Gemeente
Rol
Eposadres
Telefoonnommer
Kommentaar of vraag
SINODESITTING 2026
