Taakspan Verslag

Taakspan Kommunikasie

March 05, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

Taakspan Kommunikasie

Komm

Inleiding

Die doel van die Kommunikasie Taakspan was om te besin hoe om die kommunikasie binne die Noordelike Sinode te verbeter. Hierdie verslag verskaf ‘n oplossing van die werk verrig tesame met die aksies implementeer. Die werk is afgehandel. Die prosesse word voortaan bestuur as deel van die sinodehuis se dag-tot-dag prosesse en verantwoordelikhede.

Verslag

Die finale verslag is voorgehou aan die SDR tydens hul vergadering in Oktober 2025.

Taakspanverslag Oktober 2025.

Voorlegging gebruik tydens SDR vergadering ter toeligting van verslag.

Kommentaar

Leraars, gemeentelede of ander belangstellendes wat vrae of kommentaar het oor die werksaamhede van die Taakgroep: Kommunikasie, is welkom om 'n epos te stuur aan [email protected], met die vraag of inligting wat hul verlang. Elmarie sal dan toesien dat die geskikte persoon met hul in kontak tree.

Versker asseblief dat u in u epos die volgende inligting insluit om dit vir ons makliker te maak om met u in verbinding te tree.

Naam en Van

Gemeente

Rol

Eposadres

Telefoonnommer

Kommentaar of vraag

Sinodesitting 2026

Back to Blog