Taakspan Verslag

Taakspan Ekologie

March 05, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

Taakspan Ekologie

Ekolo

Inleiding

Die taakspan se opdrag is om gemeentes te begelei om ’n sinvolle en volhoubare ekologiese inset in hulle gemeentes en gemeenskap te lewer. Dit word gedoen deur: elektroniese kommunikasie via die Verskil, navorsingstukke te lewer en fisiese insette by gemeentes en ringe lewer. Die taakspan word gemotiveer deur liefde en verhoudings: God, mense en skepping.

Verslag

Lees gerus die volledige verslag HIER.

Kommentaar

Leraars, gemeentelede of ander belangstellendes wat vrae of kommentaar het oor die werksaamhede van die Taakgroep: Ekologie, is welkom om hul navrae aan [email protected] te deel. Ten einde die kommunikasieproses te vergemaklik, maar asseblief seker dat u die volgende inligting in u epos insluit.

Naam en Van

Gemeente

Rol

Eposadres

Telefoonnommer

Kommentaar of vraag

SINODESITTING 2026

Back to Blog