
Dokumentasie
Skakels in stelsel
Dinsdag, 20 Oktober
Sessie 1: Noordelike Sinode Toekoms
Woensdag, 21 Oktober
Inligtingstukke oor evangelisasie
Dr Frikkie Coetzee deel die volgende met sinodegangers:
(1) 'n Boekie, "Deel die Goeie Nuus", wat die NG Kerk se verstaan van evangelisasie verwoord op 'n gebruikersvriendelike wyse vir gemeentes.
(2) Die verslag van die Algemene Sinode (2023) wat ook die bybel-teologiese verstaan van evangelisasie verwoord.
