Belangrike Datums 2026

SINODENUUS
Belangrike Datums
2026
Kerkkalender
Vir toegang tot die 2026 kerkkalender lees hier.
Skoolkalender
'n Afdruk van die 2026 skoolkalender wat kwaartaaldatums aandui, is hier beskikbaar.
Belangrike aktiwiteite binne die sinode
MAART
4 Maart, SDR vergadering. Plek waar vergadering gehou sal word, sal nog bekend gemaak word.
6 Maart 2026 Wêreldbiddag vir vroue. Besoek gerus die Algemene Sinode se webwerf vir meer inligting en riglyne vir gemeentes en gebedsgroepe wat aan die inisiatief wil deelneem. Programme en aandenkings vir die geleentheid kan ook by die organiseerders bestel word. Besonderhede hieroor is hier beskikbaar.
9 tot 10 Maart, Leraarontginning. Dit bied aan predikante die geleentheid om in 'n vertroulike ruimte in die spieël te kyk. Plek is beperk. Kontak sou gou moontlik een van die volgende persone vir inskrywings en navrae: Paullet Grobler 076 841 1568 / Bennie Powell 082 305 4444 / Paul Grobler 082 653 5734
17 tot 19 Maart, Excelsus konferensie:40-jaar na Kerk en Samelewing. Die Excelsus konferensie vind by Stellastraat Gemeente plaas. Registreer vir die konferensie op Excelsus se webwerf of maak gebruik van hierdie skakel.
APRIL
21 tot 23 April, Predikantewegbreek by Tsekama. Die sinode dra die volle koste. Elkeen moet net vir sy eie vervoer sorg. Daar is net vir 15 persone plek. Kontak Paul Grobler by 082 653 of Elmarie Jooste by 082 496 6317 vir navrae en inskrywings.
JUNIE
9 tot 11 Junie, Predikantewegbreek by Tsekama.
24 Junie, SDR vergadering.
AUGUSTUS
24 to 28 Augustus, PredikanteSAAMkoms by Goudini.
OKTOBER
18 tot 22 Oktober, Sinodesitting by Weesgerus.
Badseloopkampe
Survivorkamp, Graad 8 tot 10, 29 Junie tot 3 Julie
Skoolverwisselingskamp, Graad 7, 28 September tot 2 Oktober.
Vir meer besonderhede, lees hier.

Excelsus
Vir toegang tot Excelsus se opleiding- en toerustinggeleenthede soos beplan vir 2026, lees hier.
