Sinodenuus - Bek-en-klouseerkrisis

January 30, 20261 min read

BKS2

Die bek-en-klouseerkrisis

Die Bek-en-klouseer epidemie raak talle gemeentes en gemeenskappe in die Noordelike Sinode. Maroela Media het 'n omvattende artikel hieroor gepubliseer op Vrydag, 30 Januarie.

Lees die artikel hier.

30 Januarie 2026

Sinodenuus

Back to Blog