verskil

10 Oktober 2025

October 08, 20252 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT
Verskil Banner

Welkom by hierdie uitgawe met die volgende inhoud

Varsnuus

Varsnuus

Die tyd raak min!

Almal wat by jeugbediening betrokke is word herinner aan die Noordelike Sinode se geleentheid om saam te gesels op 21 tot 23 Oktober by Badseloop (net buite Naboomspruit of Mookgophong).

Aspekte wat bespreek gaan word is onder andere hoe om by skole betrokke te raak en hoe om Kunsmatige Intelligensie (AI) te gebruik in die bediening van tieners.

Die koste beloop R200 vir 2 nagte se verblyf in ’n rondawel. Bring slegs jou eie vleis, die Sinode dra die koste van die ontbyte, bykosse en die res van die verblyf.

Om te registreer of sou jy navrae het, skakel met Freddie by 076 930 7502.

Alle deelnemers verdien VBO-punte.

Jeug

Sinodenuus

sinodenuus

Die rol en impak van diensleraars

Die bevindinge van ’n ondersoek deur die Kerkbode na diensleraars, word in twee artikels saamgevat. Lees die artikels hier.

Deel 1: Diensleraars is geen “kortpad” na die bediening nie.

Deel 2: Diensleraars oor hul ander beroepe, die waarde van mentors en ’n kultuur van begeleiding.

As jy steeds vrae het oor die rol van diensleraars, besoek die Algemene Kuratorium se uiteensetting van die teologiese opleiding in dié verband, Geroep, gevorm, gestuur (2022).

Lemoene

Legitimasie

Die studente wat hul studies by die Universiteit van Pretoria voltooi, word op 6 November in die kerkgebou van Universiteitsoord, geligitimeer.

legitimasie

Kolleganuus

kolleganuus

Verjaarsdae

Leraars

9 Oktober – Derick du Toit (Villieria)

10 Oktober – Moses Zulu (Lusaka)

15 Oktober – Johan Dill (Emeritus)

16 Oktober – Ernst Horn (Emeritus)

17 Oktober – Francois Malan (Emeritus)

Eggenotes

10 Oktober – Sarel Janse van Rensburg, eggenoot van Hanré (Pretoria-Oos)

12 Oktober – Marlene Schutte, eggenoot van Thom (Emeritus)

12 Oktober – Engela Cronjé, eggenoot van Fanie (Lynnwood)

16 Oktober – Chrisna du Plooy, eggenoot van Frikkie (Florauna)

17 Oktober – Karen Crous, eggenoot van Peet (Lynnwood)

Medelye

Cas Vos, vroeër Dekaan van die Fakulteit Teologie by UP, se vrou, Lida, is onlangs oorlede.

Krans

Bewegings

Dawie Rotteveel lewer op 19 Oktober sy afskeidspreek by die Gemeente Pretoria-Tuine. Hy word op 2 November in Harare bevestig.

Dawie

Gemeentenuus

Gemeentenuus

Stigtingsdatums

12 Oktober 1895 Chipinge

14 Oktober 1944 Albertyn

Sap

Aktiwiteite

Universiteitsoord

Run

Wonderboom

Mark

Florandia

Frloriandza

Raslouw

Raslouw

Toerusting

Toerusting

Kinderbediening

Toerusting

Ander kursusse

excelsus

Besoek gerus Excelsus se webwerf vir inligting oor kursusse Leergeleenthede - Excelsus.

sirkels


Vakatures

vakatures

https://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures

Lemoen

Ander Nuus

ander

Preekgeleenthede

Die volgende predikante het aangedui dat hul beskikbaar is om eredienste te lei in gemeentes waar daar vakatures is, of wanneer leraars afwesigheid is.

Johan de Villiers [email protected]

Louis Louw [email protected]

Stanley Marais [email protected]

Anton Binneman [email protected]

Bennie Benadé [email protected]

Theuns Kriek [email protected]

Danie Neumann [email protected]

Christo Jansen van Vuuren [email protected]

André Smuts [email protected]

Martin Lazenby [email protected]

As jy ook beskikbaar is vir aflosgeleenthede, deel asseblief jou besonderhede met [email protected].

Uitnodiging

Inligting van gemeentegebeure, projekte, stories van hoop en getuienisse van God se liefde, word steeds verwelkom. Stuur dit aan [email protected].

Vorige uitgawes

Lees dit hier deur op die onderstaande skakel te kliek.

Vorige uitgawes van Verskil.

hou vas

Back to Blog