
SKDBM 7 November
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT
SKDBM
Tydens die afgelope SDR vergadering (29 Oktober 2025) het Wynand van Niekerk die 2024/2025 jaarverslag van die SKDBM aan die afgevaardigdes voorgehou.
Lesers is welkom om hul 2024/2025 jaarverslag hier te lees en saam te kyk na ’n opsomming van enkele kernfeite oor die instansie en belangrike projekte wat suksesvol afgehandel is gedurende 2025.
