
Pensioenfonds Omsendskrywe 4 van 26
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT
Geagte Lid en Werkgewer
HERSIENING VAN DIE BEGRAFNISSKEMA VIR DIE NG KERK VAN TRANSVAAL: PREDIKANTE EN AMPTENARE PENSIOENFONDS
Dit is uiters belangrik en dringend dat werkgewers toesien dat alle lede die inligting oor 'n verandering in die begrafnisskema kennis neem. Deel asseblief die inligting so gou doenlik moontlik aangesien die wysigings reeds 1 Oktober 2026 in werking tree.
Skrywe gerig aan Werkgewers - Afrikaans
Skrywe gerig aan Werkgewers - Engels
Skrywe gerig aan lede - Afrikaans
Skrywe gerig aan lede - Engels
Met groete
Ds Rehan Rheeder
Pensioenfondsbestuurder
0832887756
