omsend

Pensioenfonds Omsendskrywe 1 van 26

January 29, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

PENSIOENFONDS OMSENDSKRYWE 1 VAN 2026

Geagte Lid en Werkgewer

Sanlam, beide die Sambreelfonds en Sanlam Groeprisiko het hulle tariefhersiening vir 2026 gefinaliseer volgens die nuwe struktuur wat vanaf 1 Oktober 2025 geldig is. Waar van toepassing, sluit die fooie BTW en kommissie betaalbaar aan ECS in.

Vir volledigheidshalwe, lees die eerste omsendskrywe vir 2026, hier.

Sou u meer inligting oor bogenoemde benodig, is u welkom om met [email protected] te skakel.

Met groete

Noordelike Sinode

Back to Blog