Kolleganuus Gesonde Leefstyl

January 30, 20261 min read
hABITS

Leef gesonder!

Om gesonde gewoontes te kweek of om van slegte gewoontes afstand te doen, is soms makliker gesê as gedoen. Soms moet ons net terugkeer na die basiese beginsels van gedragsverandering, daadwerklik besluit om dit toe te pas, en dit dan nougeset nakom, om suksesvol te wees.

Maak 2026 die jaar wat jy jou lewe verander het.

Besoek gerus twee webwerwe en artikels wat die basiese beginsels eenvoudig uiteensit en wat jou nie meer as 5 minute sal neem om te lees nie.

Kweek goeie gewoontes so.

Kweek gewoontes vir 'n gesonde leefstyl.

Kolleganuus

Back to Blog