Amptelike Kennisgewing

NOORDELIKE SINODE

February 17, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

AMPTELIKE KENNISGEWING 2 van 2026

VERGOEDINGSRIGLYNE

Maart 2026 tot Februarie 2027

Die Algemene Sinode het die vergoedingsriglyne vir beide die predikante goedgekeur en dit is nou beskikbaar. Op grond van die riglyne vir die vergoeding van administratiewe personeel wat die sinode saamgestel het, het die Noordelike Sinode die vergoeding van die administratiewe personeel bevestig en dit word in die dokument, hieronder, saamgevat.

Enige navrae kan gerig word aan die Saakgelastigde, Ds Rehan Rheeder by [email protected].

Vergoedingsriglyne vir predikante - 2026/2027

Vergoedingsriglyne vir administratiewe personeel - 2026/2027

Back to Blog