omsend

Kerkorde en addisionele bepalings (2025)

February 05, 20261 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

NOORDELIKE SINODE

2025 UITGAWE

Die bepalings in hierdie Kerkorde is aanvullend tot die artikels van die Kerkorde van die Algemene Sinode (2023) gemaak en het dit ten doel om rigtinggewend te wees en in die proses mekaar vas te hou as getuienis hoe ons as Kerk optree – hoe ons die beeld van die Here sigbaar maak ook in ons kerkregering.

Dankie aan elke lid van die Sinodale Taakspan Regte (STR) en elke ander rolspeler wat die uiteindelike publikasie van 2025-uitgawe van die Noordelike Sinode se Kerkordeboek moontlik gemaak het. ’n Besondere woord van dank aan ds. SA Smuts vir die saamstel en tegniese versorging hiervan.

2025-UITGAWE van die Noordelike Sinode Kerkorde

Ds Hannes Bezuidenhout (Aktuarius)
Noordelike Sinode 2025

Saamgestel deur die aktuarius in samewerking met die Sinodale Taakspan Regte.

Sinodale Taakspan Regte: prok. Willie Hills, prok. Louina Marais, adv. Fanie Visser, adv. Leon van der Merwe, adv. George Diamond, dr. Bernice Serfontein, di. Nickey Hattingh, Erick Mulder, Johan Scholtz, André Smuts, Danie van Rensburg en Hannes Bezuidenhout.

Geplaas: 6 Februarie 2026

Back to Blog